Sê My
Nicholis Louw Lyrics


Ek weet jou pa het nee gesê
En jou ma wil my nie by jou hê
Ek weet ek was verkeerd
Is jou hart gebreek?
Hoe sal ek weet of jy my weer wil hê?

Ek sal die stêrre in jou hande lê
As jy saggies in my oor kom sê
Niemand in die wêreld sal ons ooit kan keer
Dan sal ek weet dat jy my weer wil hê

So sê my
As jy my hand wil vashou
Sê my
Dis weer ok
Sê my
Jy wil my saam vat huistoe
Knip jou oog en doen dit vir my

Miskien is ek te rof vir jou
Miskien soek jy 'n sagter ou
Niemand in die wêreld sal my ooit kan keer
As ek wil weet of jy my weer wil hê

So sê my
As jy my hand wil vashou
Sê my
Dis weer okay
Sê my
Jy wil my saam vat huistoe
Knip jou oog en doen dit vir my

En a ooh ooh hoo doen dit vir my
En a ooh ooh hoo doen dit vir my
Ooh ooh hoo doen dit vir my
Vir my
Vir my en jou

Wo-oh-ho
Sê my
As jy my hand wil vashou
Sê my
Dis weer ok (Weer ok)
Sê my
Jy wil my saam vat huistoe
Knip jou oog en doen dit vir my

So sê my
As jy my hand wil vashou
Sê my
Dis weer okay
Sê my
Jy wil my saam vat huistoe
Knip jou oog en doen dit vir my
Knip jou oog en doen dit vir my


Lyrics © O/B/O APRA AMCOS



Written by: Don Kelly

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

More Versions