Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Lee Scott Lyrics

Butter Fly I'm Slick like a Johnny Barnes scissor kick Round ours Robbi…
Don't Make Me Don't Give Up On Me I could never thank you…
TITLE TRACK Come out swinging but lost it in round two Probably 'cause…

Tunnel Deep Fuck a beep Shit's up the creek Troubles comin tunnel deep I…
Yes He Did Tin foil fronts Tin tin foil foil fronts Tin foil fronts Tin…

Ruan C Tennant

on Net 'n Bietjie Meer Tyd

Ek weet jou hart is groot genoeg vir die 2 van ons
Ons weer eendag saam onder die sekel maan ohh ja
Ons is op maar ek gee jou nie op want vir jou doen ek als
Ja ek doen net als vir jou jy moet onthou
Ek is so verlore sonder jou ek mis ons twee ry spoore

Gee my
Net n bietjie meer tyd n bietjie meer tyd met jou
Jy trek nou suid maar gee my iets om jou te kan onthou
Net n bietjie meer tyd n bietjie meer tyd met jou
Ek gee jou my hart sodat jy iets het om aan vas te kou

Ek wens daar was n extra uur in n dag da tons weer saam kan lag jou hart is wat ek smag
Ohh ja
Ek tel die dae sonder enige vrae ek kry die sleg net n bietjie erg net n bietjie bad
Dit kry my onder
Almal wonder

Ek is so verlore sonder jou ek mis ons twee ry spore
Gee my
Net n bietjie meer tyd n bietjie meer tyd met jou
Jy trek nou suid maar gee my iets om jou te kan onthou
Net n bietjie meer tyd n bietjie meer tyd met jou
Ek gee jou my hart sodat jy iets het om aan vas te kou------

Ek weet jou hart is groot genoeg vir die 2 van on sons weer eendag saam onder die sekel maan
Oooooh ja

More Versions