Foto's Uit My Album
Coenie De Villiers Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Hier is my pa op twintig
In sy baaibroek by die see
Die landskap is in sepia
Daar's branders om sy knieë

Hier is hy vyf-en-twintig
Langs ‘n tenk in die woenstyn
Waar jong soldate oud word
En leer van dood en pyn

Hier sit hy langs die venster
Hy was sestig daardie jaar
Sy verslae oë dof
Want herinnering weeg swaar

En ek kan jy wel vra
Het ek ooit vermoed dat pa en al die skimme van weleer
Vir my ‘n les kom leer, en tog
Hoe langer ek bly soek deur die blaaie van my boek, hoe harder hoor ek elke stem
Wat die tyd se gang wil rem en sê

Dis kosbaar deur die dag te verkwis my seun
Gaan die tyd verlore

Hier is my ma maar agtien
‘n Omgerepte debutant
Daar is blomme in haar hare
En haar siel nog onverpant

Hier wys die eerste plooitjies
Om haar teleurgestelde mond
Sy is sewe maande swanger
En my lyf maak hare rond

Hier pluk sy aronskelke
Die dag was koud, die herfs was vroeg
En as jy mooi kyk sal jy sien
Haar rug is krom, haar oë is moeg

En ek kan jy wel vra
Het ek ooit vermoed dat ma en al die skimme van weleer
Vir my ‘n les kom leer en tog
Hoe langer ek bly soek deur die blaaie van my boek, hoe harder hoor ek elke stem
Wat die tyd se gang wil rem en sê




Dis kosbaar deur die dag te verkwis my seun
Gaan die tyd verlore

Overall Meaning

The song "Foto's Uit My Album" by Coenie De Villiers is an emotional and reflective piece about the power of memories and the passage of time. Through the lyrics, Coenie shares personal moments from his family's history through old photographs that he has collected in his album. The song begins with a photo of his father at the age of twenty, wearing his bathing suit by the sea. The image is sepia-toned and the waves are crashing at his feet. As the song progresses, more photos are unveiled, each capturing important and poignant moments in his parents' lives.


The lyrics reveal a deep connection between the past and the present as Coenie reflects on the lessons he has learned from his family's history. He realizes that through these old photographs, his family's legacy and stories are kept alive. Coenie recognizes the value of remembering and cherishing these memories and acknowledges the importance of living in the present and not letting time pass us by. He encourages us to take a moment, to slow down, and to appreciate the beauty in everyday life.


Overall, "Foto's Uit My Album" is a powerful and moving tribute to family, the passage of time, and the enduring nature of memories.


Line by Line Meaning

Hier is my pa op twintig
Here is my father at twenty


In sy baaibroek by die see
In his swimsuit by the sea


Die landskap is in sepia
The landscape is in sepia


Daar's branders om sy knieë
There are waves at his knees


Hier is hy vyf-en-twintig
Here he is at twenty-five


Langs ‘n tenk in die woenstyn
Next to a tank in the desert


Waar jong soldate oud word
Where young soldiers grow old


En leer van dood en pyn
And learn about death and pain


Hier sit hy langs die venster
Here he sits by the window


Hy was sestig daardie jaar
He was sixty that year


Sy verslae oë dof
His tired eyes are dull


Want herinnering weeg swaar
Because memories weigh heavy


En ek kan jy wel vra
And I can ask you


Het ek ooit vermoed dat pa en al die skimme van weleer
Did I ever suspect that father and all the shadows of the past


Vir my ‘n les kom leer, en tog
Came to teach me a lesson, and yet


Hoe langer ek bly soek deur die blaaie van my boek, hoe harder hoor ek elke stem
The longer I search through the pages of my book, the louder I hear each voice


Wat die tyd se gang wil rem en sê
That wants to slow down and say what time passes too quickly


Dis kosbaar deur die dag te verkwis my seun
It's precious to waste the day, my son


Gaan die tyd verlore
Time will be lost


Hier is my ma maar agtien
Here is my mother at only eighteen


‘n Omgerepte debutant
An untouched debutante


Daar is blomme in haar hare
There are flowers in her hair


En haar siel nog onverpant
And her soul still unmortgaged


Hier wys die eerste plooitjies
Here the first wrinkles show


Om haar teleurgestelde mond
Around her disappointed mouth


Sy is sewe maande swanger
She is seven months pregnant


En my lyf maak hare rond
And my body makes hers round


Hier pluk sy aronskelke
Here she picks arum lilies


Die dag was koud, die herfs was vroeg
The day was cold, the autumn was early


En as jy mooi kyk sal jy sien
And if you look closely you will see


Haar rug is krom, haar oë is moeg
Her back is bent, her eyes are tired


Dis kosbaar deur die dag te verkwis my seun
It's precious to waste the day, my son


Gaan die tyd verlore
Time will be lost




Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found