Selle Ou Strate
Hugo Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Elke dag diesel'e ou strate
Elke dag diesel'e kafee
En so nou en dan dan pak die begeerte my
Om net hier pad te gee

Die rustigheid van hierdie klein dorpie
Was eers mooi vir my
En so nou en dan dan pak die begeerte my
Om net hier weg te ry

Ek soek die wind in my hare, bloed deur my are
Nuwe mense om te leer ken
Die wind in my hare, bloed deur my are
Nuwe plekke om te verken

Ek soek die wind in my hare, bloed deur my are
Nuwe mense om te leer ken
Die wind in my hare, bloed deur my are
Nuwe plekke om te verken
Nuwe plekke om te verken

Ja dan pak ek my tas vir die langpad
Maar na so dag se ry
Skielik dan tref die begeerte my
Om net weer terug te ry

Ek soek dieselfde bekende gesigte
Dieselfde hoek kafee
En ou bekende vriende
Mense wat my liefde gee

Die gras lyk altyd groener
Aan die ander kant
So kyk eers mooi hier om jou
Voor jy jou siel verpand

Elke dag diesel'e ou strate
Elke dag diesel'e kafee
En so nou en dan dan pak die begeerte my
Om net hier pad te gee

Ek soek die wind in my hare, bloed deur my are
Nuwe mense om te leer ken
Die wind in my hare, bloed deur my are
Nuwe plekke om te verken

Ek soek die wind in my hare, bloed deur my are
Nuwe mense om te leer ken
Die wind in my hare, bloed deur my are
Nuwe plekke om te verken




Nuwe plekke om te verken
Nuwe mense om te leer ken

Overall Meaning

The lyrics of Hugo's song Selle Ou Strate describe the desire to explore new places and meet new people, while also feeling a pull towards the familiarity of home. The first verse highlights the repetition and monotony of daily life spent in the same streets and cafes, and the occasional longing to break free and give in to wanderlust. The second verse acknowledges the appeal of the tranquil village with its familiar faces, cafes and friends that offer a sense of love and comfort. The chorus expresses the yearning for adventure in the blood and wind in the hair, coupled with the excitement of discovering new people and places.


The song appears to be a manifestation of the internal push and pull that people experience when trying to satisfy their seemingly conflicting desires of travel and stability. It acknowledges the beauty of what is familiar to us, but also celebrates the excitement of the unknown. The lyrics urge listeners to appreciate their surroundings and relationships, prior to venturing out, as they might just find that what they were in search of is already there.


Line by Line Meaning

Elke dag diesel'e ou strate
Every day the same old streets


Elke dag diesel'e kafee
Every day the same old cafe


En so nou en dan dan pak die begeerte my Om net hier pad te gee
But every now and then, desire takes over To just hit the road and leave


Die rustigheid van hierdie klein dorpie Was eers mooi vir my
The serenity of this small town Used to be beautiful to me


Ek soek die wind in my hare, bloed deur my are Nuwe mense om te leer ken Die wind in my hare, bloed deur my are Nuwe plekke om te verken
I search for the wind in my hair, blood through my veins New people to meet, new places to explore


Ja dan pak ek my tas vir die langpad Maar na so dag se ry Skielik dan tref die begeerte my Om net weer terug te ry
Yes, then I pack my bag for the long road But after a day's drive Suddenly desire strikes me To just turn back around


Ek soek dieselfde bekende gesigte Dieselfde hoek kafee En ou bekende vriende Mense wat my liefde gee
I'm searching for the same familiar faces The same corner cafe And old familiar friends People who give me love


Die gras lyk altyd groener Aan die ander kant So kyk eers mooi hier om jou Voor jy jou siel verpand
The grass always looks greener On the other side So look around you first Before you sell your soul


Nuwe plekke om te verken Nuwe mense om te leer ken
New places to explore New people to meet


Nuwe plekke om te verken
New places to explore


Nuwe mense om te leer ken
New people to meet




Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

More Versions