Lê Bietjie Langer
Jay Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Druk die wekker af, slaap laat, moenie worry nie en skip vandag die draf, jy's al klaar flippen lekker verby
So lê 'n bietjie langer by my
Laat die foon maar lui, druk hom dood, bietjie stywer aan my sy en daar's nog pizza van gisteraand om die babie reg te kry
So lê 'n bietjie langer by my

Tien-uur was ons daar, elf-uur was ons klaar, bietjie lekker, twee-uur het gekom, ses-uur was die son op ons
En langs die leë bottels soet Rosé
Het jy jou nommer in die sand geskryf

Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi
Jy's bladdy oulik, jy's donderstorm lekker
Amper net so oulik soos ekke

Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi
Jy's bladdy oulik, moerby mooi verby
So lê 'n bietjie langer by my
Lê 'n bietjie langer by my

Breakfast in die bed is nou net wat ons nodig het, dit voel asof ek droom want dis arbeie en room en bietjie jy
So lê 'n bietjie langer by my

Tien-uur was ons daar, elf-uur was ons klaar, bietjie lekker, twee-uur het gekom, ses-uur was die son op ons
En langs die leë bottels soet Rosé
Het jy jou nommer in die sand geskryf

Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi
Jy's bladdy oulik, jy's donderstorm lekker
Amper net so oulik soos ekke

Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi
Jy's bladdy oulik, moerby mooi verby
So lê 'n bietjie langer by my
Lê 'n bietjie langer by my

Jy's awesome-rowend, een van 'n soort
So kom ons vat 'n regmaker dan begin ons weer van voor

Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi
Jy's bladdy oulik, jy's donderstorm lekker
Amper net so oulik soos ekke

Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi
Jy's bladdy oulik, moerby mooi verby
So lê 'n bietjie langer by my




Lê 'n bietjie langer by my
So lê 'n bietjie langer by my

Overall Meaning

The song "Lê Bietjie Langer" by Jay encourages the listener to slow down and enjoy the simple pleasures of life. The lyrics suggest that we should turn off our alarms, sleep in, and skip the daily hustle and bustle of life. The singer invites their partner to spend a lazy day with them, reminding them that there's no need to worry about anything. They want to spend more time with their lover, so they ask them to lay in bed a little longer with them. The singer also mentions the remnants of a pizza they shared the night before, indicating that they don't need to go out or do anything, but can simply enjoy each other's company.


The second verse of the song tells a story of a night spent drinking Rosé with the singer's partner. They had a great time and even wrote their partner's phone number in the sand. The lyrics reinforce the idea that the simple moments spent with loved ones are often the most memorable.


The chorus is dedicated to the beauty and sexiness of the partner, highlighting how impressed the singer is with their charm and looks. The song is a love letter to a partner who makes everything feel better and more enjoyable. The repetition of "lê 'n bietjie langer by my" throughout the song emphasizes the singer's desire to spend more time with their partner and cherish each moment.


Line by Line Meaning

Druk die wekker af, slaap laat, moenie worry nie en skip vandag die draf, jy's al klaar flippen lekker verby
Turn off the alarm, sleep in, don't worry and skip the rush today, you're already past it


So lê 'n bietjie langer by my
So lay with me a little bit longer


Laat die foon maar lui, druk hom dood, bietjie stywer aan my sy en daar's nog pizza van gisteraand om die babie reg te kry
Let the phone ring, ignore it, hold me tighter and there's leftover pizza from last night to satisfy our hunger


Tien-uur was ons daar, elf-uur was ons klaar, bietjie lekker, twee-uur het gekom, ses-uur was die son op ons
We were there at ten, finished at eleven, had a good time, two o'clock came and the sun was on us by six


En langs die leë bottels soet Rosé Het jy jou nommer in die sand geskryf
And next to the empty bottles of sweet Rosé, did you write your number in the sand


Jy's flippen sexy, jy's freaking mooi Jy's bladdy oulik, jy's donderstorm lekker Amper net so oulik soos ekke
You're incredibly sexy, stunningly beautiful You're damn cute, delicious like a thunderstorm Almost as cute as me


Moerby mooi verby So lê 'n bietjie langer by my
Beautiful beyond words So lay with me a little bit longer


Breakfast in die bed is nou net wat ons nodig het, dit voel asof ek droom want dis arbeie en room en bietjie jy So lê 'n bietjie langer by my
Breakfast in bed is just what we need, it feels like a dream because it's labor, cream, and a bit of you So lay with me a little bit longer


Jy's awesome-rowend, een van 'n soort So kom ons vat 'n regmaker dan begin ons weer van voor
You're awe-inspiring, one of a kind So let's have another drink and start all over again




Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Comments from YouTube:

@Garymt123

My 8 month old is loving this song, sy is a lekker jong boere meisie was flipping mooi is. Ek verskriklik baie van hierdie liedjie. Mooi julle, lekker om 'n Suid Afrikaner to wees.

@Bozewani

eklief dis lied die groosten hoofsturre vanSuid Afrika Een dag ek bly in Kaapstad ek koop nuwe huis in kaapstad nou ek lief in dienederland om misddaad omar al bashi ren mensemoord in Darfur in die internasionale stratshof

@alanholloway3992

WOW so sweet amazing song love it!!!!!!!!!!!

@paulaswaim8434

Ek leer Afrikaans. Dankie. Groete uit die Verenigde State.

@elizabethbridge2813

Love this song soo mutch

@mbalipreciousmahamba6148

Proudly South African

@schalkburger225

Rose between my teeth

@iriserasmus5110

Luister ELKE oggend na hierdie liedjie, baie dankie JAY!! Jy ROCK!!

@minilotter3992

❤️👍😂😍

@mariabenjamin4476

Love this song

More Comments