Utopia
Nicholis Louw Lyrics
Jump to: Line by Line Meaning ↴
Ek voel hoe jou lippe aan myne vasklou
Ek voel hoe jou trane my wang warm rol
Ek voel nog jou soene soos my bloed begin stol
Ek droom weer van ons dag
Ek droom net van jou
Ek sien hoe jy instap en ek my asem ophou
En ek val net verder vir jou
Jy was my lewe
Jy is my droom
Kyk hoe dit reën reën reën reën oor Utopia
Kyk hoe die son verdwyn en wolke omvou jou hart
Kyk hoe dit reën reën reën reën want ek huil oor jou
Kyk hoe die maan vanaand helder gaan skyn op jou
Met my hart gebroke kyk ek af na jou
‘n Traan uit die hemel val reg op jou mou
Ek sien hoe jy opkyk en niemand is daar
Ek voel hoe jou hart breek maar dis tyd om te gaan
Vergeef my ek smeek jou ek los jou vir nou
Ek staan voor die Hemel met my hart nog by jou
Onthou jy ons drome gebid elke aand
My liefling dit alles is waar
Hier is ons lewe
Ek wag vir jou

O kyk hoe dit reën reën reën reën want ek huil oor jou (Want ek huil oor jou)
Kyk hoe die maan vanaand helder sal skyn op jou
Kyk hoe dit reën
Ek staan by die boorde en kyk terug na jou
I stand at the edges and reminisce about you
Ek voel hoe jou lippe aan myne vasklou
I feel your lips clinging to mine
Ek voel hoe jou trane my wang warm rol
I feel your tears rolling warmly on my cheek
Ek voel nog jou soene soos my bloed begin stol
I still feel your kisses as my blood begins to clot
Ek droom weer van ons dag
I dream again of our day
Ek droom net van jou
I only dream of you
Ek sien hoe jy instap en ek my asem ophou
I see you getting in and I hold my breath
Ons dans het vir jare tot die einde gehou
Our dance lasted for years until the end
En ek val net verder vir jou
And I just fall deeper for you
Jy was my lewe
You were my life
Jy is my droom
You are my dream
Kyk hoe dit reën reën reën reën oor Utopia
Look how it rains, rains, rains, rains over Utopia
Kyk hoe die son verdwyn en wolke omvou jou hart
Look how the sun disappears and clouds envelop your heart
Kyk hoe dit reën reën reën reën want ek huil oor jou
Look how it rains, rains, rains, rains because I cry over you
Kyk hoe die maan vanaand helder gaan skyn op jou
Look how the moon will shine brightly on you tonight
Met my hart gebroke kyk ek af na jou
With my heart broken, I look down at you
‘n Traan uit die hemel val reg op jou mou
A tear from the sky falls right on your sleeve
Ek sien hoe jy opkyk en niemand is daar
I see you looking up and no one is there
Ek voel hoe jou hart breek maar dis tyd om te gaan
I feel your heart breaking but it's time to go
Vergeef my ek smeek jou ek los jou vir nou
Forgive me, I beg you, I let you go for now
Ek staan voor die Hemel met my hart nog by jou
I stand before the Heaven with my heart still with you
Onthou jy ons drome gebid elke aand
Do you remember our dreams prayed every evening
My liefling dit alles is waar
My beloved, all of this is true
Hier is ons lewe
Here is our life
Ek wag vir jou
I wait for you
O kyk hoe dit reën reën reën reën want ek huil oor jou (Want ek huil oor jou)
Oh look how it rains, rains, rains, rains because I cry over you (Because I cry over you)
Kyk hoe die maan vanaand helder sal skyn op jou
Look how the moon will shine brightly on you tonight
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Written by: Daniel Bjorn Gibson, Sharon Den Andel
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
@deniseribnick1482
Ag nooo. You cant translate a within temptation song. Only sharon del adel can sing this
@reneduplooy7984
I used to like your music, but was so disgusted when I heard this song as the original comes from "Within Temptation", song title: "Utopia".
@francoisleroux519
I also heard this on radio yesterday. I almost puked in my mouth. If you are going to plagiarize music, Dutch Symphonic metal is a long way off from your genre, but have a little self respect. Was not a fan. Never will be.
@marcy7793
if you have is Gospel CD have a listen to "Gesisnsgebed" and then go listen to the Nightwish song "Kuolema Tekee Taiteilijan" on the album ONCE
I am a huge fan of Nicholis Louw as well as alot of female fronted metalbands and now I have a question for him...
Do you listen to metal that it inspires you?
@karinaribnick8475
this is a big big big no no. plzzz leave the song in English. Thats what i hate from Singers in South Africa. plzzz try do your own songs