Verder As Die Verste Ver
Ray Dylan Lyrics


Jou oë voor my waar ek gaan bly jy by my
Die wêreld om my lank vergete alles jy (Alles jy)
En ek droom my baby
En ek droom

Verder as die verste ver
En nader as die blinkste ster
Belowe beloftes hier waar dit net ons is
Verlange van ons liefde so sterk
Leer maar soos die eerste keer
Sê my wat jou hart begeer?
Vergeet van die mense kom wens nou jou wense
Vertel my jou geheime en seer

As jy kon weet hoe mis ek jou sou jy verstaan
Daar buite in die nag so stil ek wag so lank (Wag so lank)
En ek droom my baby baby baby ek droom

Verder as die verste ver
En nader as die blinkste ster
Belowe beloftes hier waar dit net ons is
Verlange van ons liefde so sterk

Leer maar soos die eerste keer
En sê my wat jou hart begeer?
Vergeet van die mense kom wens nou jou wense
Vertel my jou geheime en seer

Jy is my alles my son en my maan
Sonder jou is daar niks vir my
Ek gee als wat ek het net vir jou
Ek gee alles my baby (Ek gee alles my baby)

My hart voel die pyn
Ek weet dit elke uur en elke dag
Ek kan net heelwees met jou hier by my
Hier naby baby styf teen my hart

Verder as die verste ver
En nader as die blinkste ster
Belowe beloftes hier waar dit net ons is
Verlange van ons liefde so sterk

Leer maar soos die eerste keer
Sê my wat jou hart begeer
Vergeet van die mense kom wens nou jou wense
Vertel my jou geheime en seer

Jou oë voor my waar ek gaan bly jy by my
Die wêreld om my lank vergete alles jy (Alles jy)
Jou oë voor my waar ek gaan bly jy by my
Die wêreld om my lank vergete alles jy (Alles jy)


Lyrics © Universal Music Publishing Group



Written by: NINO DE ANGELO, ALBERTO MASTROFRANCESCO, VITO MASTROFRANCESCO, CHRIS NORMAN, SARAH THERON

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Sharlene Erasmus


on Ek Wil 'N Bietjie Van Jou Liefde He

Hou daarvan

Jaco de Jager


on Ek Het Jou Nodig

What was the original song before it was perfectly converted to afrikaans?