Hillbrow
Stef Bos Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Ou man sit by die straatkafees,
En kyk al die mense loop heen-en-weer
Boemelaars raas by die Wimpy Bar,
En Fontana is oop tot laat in die aand
Kaalvoet kinders in die straat, wys parkeerplek aan
En hou dan die hand, en hou dan die hand,
En hou oop die handโ€ฆja
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou klere vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow

In Quartz Straat hoor ek 'n meisie my roep,
Daar's 'n Hare Krishna wat vra wat ek soek
En ken ek vir Jesus? Vra 'n man op die stoep,
Tussen Hillbrow records en Estoril Books
En dis lank na twaalfuur,
En die Hillbrow toring stuur
Sy seine in die nag, sy sein in die nag,
Sy sein vir die junkies wat wag, o

En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow,
Ja, gee jou hart vir Hillbrow

En die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel,
En stemme en musiek klink in elke woonstel.
Ons sit in die son, drink wyn,
Ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land, ja
Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef,
Op die een wat kry wat hy vra, ja

En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate,




Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow

Overall Meaning

The song "Hillbrow" by Stef Bos transports us to the bustling streets of one of Johannesburg's most infamous neighborhoods. The lyrics are a commentary on the poverty, diversity, and resilience of the people who live there. The singer describes the scene he observes, sitting at a street cafe watching people of different walks of life pass by. He sees the homeless, the street kids, the drug addicts, the Krishnas, and the Christians, and all their struggles become intertwined in the nighttime melody of Hillbrow.


The chorus of the song echoes the sentiment of the singer's observations: "Give, give, give. Give your cents, your dreams, your clothes full of holes, give your heart for Hillbrow." The singer is urging us to give our best and to care about the people of Hillbrow who are struggling to survive in the midst of adversity. The verses also allude to a sense of community among the people of Hillbrow, as they share common experiences and challenges. The Hillbrow tower, a landmark in the neighborhood, becomes a beacon of hope for the drug addicts waiting for their turn to get high.


In essence, "Hillbrow" is a song about the power of humanity's resilience in the midst of adversity. The singer is asking us to join him in recognizing that even the most impoverished and marginalized neighborhoods in the world have a spirit and a beauty worth acknowledging.


Line by Line Meaning

Ou man sit by die straatkafees,
An old man sits at the street cafes, observing the people passing by


En kyk al die mense loop heen-en-weer
And he watches all the people walking back and forth


Boemelaars raas by die Wimpy Bar,
Loud vagrants make noise at the Wimpy bar


En Fontana is oop tot laat in die aand
And Fontana is open until late at night


Kaalvoet kinders in die straat, wys parkeerplek aan
Barefoot children in the street show where to park


En hou dan die hand, en hou dan die hand,
And then they hold their hand, and they keep holding on,


En hou oop die handโ€ฆja
And keep their hand open... Yes


En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
And give, give, give. Give, give, give


Jou sente, jou drome, jou klere vol gate,
Your feelings, your dreams, your clothes full of holes,


Gee jou hart vir Hillbrow
Give your heart to Hillbrow


Ja, gee jou hart vir Hillbrow
Yes, give your heart to Hillbrow


In Quartz Straat hoor ek 'n meisie my roep,
In Quartz street I hear a girl calling me,


Daar's 'n Hare Krishna wat vra wat ek soek
There's a Hare Krishna asking what I'm looking for


En ken ek vir Jesus? Vra 'n man op die stoep,
And do I know Jesus? Asks a man on the stoop,


Tussen Hillbrow records en Estoril Books
Between Hillbrow records and Estoril Books


En dis lank na twaalfuur,
And it's long after midnight,


En die Hillbrow toring stuur
And the Hillbrow tower sends


Sy seine in die nag, sy sein in die nag,
Its signals in the night, its signal in the night,


Sy sein vir die junkies wat wag, o
Its signal to the junkies waiting, oh


En die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel,
And the lights come on in the Chelsea Hotel,


En stemme en musiek klink in elke woonstel.
And voices and music sound in every apartment.


Ons sit in die son, drink wyn,
We sit in the sun, drinking wine,


Ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land, ja
We survive with hell lot of pain in this land, yes


Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef,
Let's drink to the one who survived his dreams,


Op die een wat kry wat hy vra, ja
To the one who gets what he asks for, yes


Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate,
Your feelings, your dreams, your future full of holes,


Gee jou hart vir Hillbrow
Give your heart to Hillbrow


Ja, gee jou hart vir Hillbrow
Yes, give your heart to Hillbrow




Contributed by Layla C. Suggest a correction in the comments below.
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found
Most interesting comment from YouTube:

@rztrzt

What don't you understand?
Ou man sit by die straatkafees
En kyk al die mense
Loop heen-en-weer
Die boemelaars raas by die Wimpy Bar
En Fontana is oop tot laat in die aand
Kaalvoet kinders in die straat
Wys parkeerplek aan
En hou dan die hand
En hou dan die hand
En hou oop die hand
Oh, en gee, gee, gee
Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou klere vol gate
Gee jou hart vir Hillbrow
Gee jou hart vir Hillbrow
Uit Quartz Straat hoor ek 'n meisie my roep
Daar's 'n Hare Krishna wat vra wat ek soek
En ken ek vir Jesus, vra 'n man op die stoep
Tussen Hillbrow Records en Estoril Books
En dis lank na twaalf-uur
En die Hillbrow toring stuur
Sy seine in die nag, sy sein in die nag
Sy sein vir die junkies wat wag
Whoa, en gee, gee, gee
Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow
En die ligte gaan aan
In die Chelsea Hotel
En stemme en musiek
Klink in elke woonstel
Ons sit in die son en drink wyn
Ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land, ja
Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef
Op die een wat kry wat hy vra, ja
Ja, en gee, gee, gee
Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow
Kom aan, gee jou hart vir Hillbrow



All comments from YouTube:

@debvis1410

Kouer rillings! Herinneringe aan die jare 80 & Johannes Kerkorrel. Dankie Stef Bos!!

@WildWarriorQueen

My Dada het daar gebly in die 60ยดs, my Mama ontmoet en vir hom was dit een van die mooiste plekke in Johannesburg gewees ... Treurig maar waar, sodra dwelms instap, loodit in ยดn tonnel van amper geen omkeer nie ... Godspeed and may Bright Blessings follow those that are trapped, and perhaps so desperate to escape, may God gow with them ... Groete vanuit Ierland ...

@NoddyKot

Pragtig Stef- dankieย dat jy ons Afrikaanse musiek deel.

@marcoevers5705

Heb Johannes Kerkorrel in 1992 gezien bij de Tukkies in Pretoria. Later hoorde ik Stef Bos dit nummer zingen in Breda. Ik was stomverbaasd

@etd5791

ek voel so skuldig. hierdie is die eerste keer ek vir Stef Bos luister. en dis diep. diep se ek julle. die man kan

@MrGeoffreybarwise

Amazing. Stef Bos jy is 'n legend. Ek love JK, Koos Kombuis, jou, Valiant Swart, Amanda Strydom, jul is die beste! Wens net ek was biq ouer om julle voluit te wardeer. Dankie vir jou bydrae aan Afrikaanse musiek Stef, k is nu 'n ingeneursstudent op Tukkies, en al die Maroela Manne wardeer jou musiek - ons is die Rugby en Jool (liefdadigheid) koshuis en love jou! Kan nie wag tot jy 'n nuwe toer doen in SA, gan jou defenitief voluit ondersteun jou yster!

@stoltmain123

en syn song Pappa

@pietvb60

Prachtig mens die Stef Bos. Geen woorden voor. :-)

@mrsdoubtfire534

Afrikaans die mooiste.

@victorvandyke9898

Went to the clubs in Hillbrow in the late 1960's. All the way from Pretoria, that was back then.

More Comments

More Versions