Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Amanda Strydom Lyrics


A Child In A Faraway Land I am a child in a faraway land Sometimes I'm scared,…
Boord Van Woorde Sy plant haar woorde in die grond Sy lei dit nat…
Dagreis Vir 'n Mens Die dag kom in die Ooste op Agter die wit branders…
Dickie Se Lied Dickie is skaars dertien Sy maak haar lippies rooi Sy't lank…
Die Eerste Seerkry Die meisie met die puisie sit verwese in die hoek Sy…
Die Lied Van Ou Suid-Afrika As jy eendag groot is, sal jy weet waarvan ek…
Die Liggie Die kleinste kers se liggie Kan die diepste donker breek En …
Die Plukker Ek sien 'n sonryp perske daar doer bo aan 'n tak Hy…
Die Taal van my Hart Kyk, die son skyn in die hemel Dit is die einde…
Dodedans Ek het drie keer met die dood gewals Met my arms…
Ek Het Gedroom Ek het gedroom jy't opgestaan uit jou dood en aan my…
Ek Loop Die Pad Ek loop die pad, al lank, my lam So kaalvoet deur…
Ek sal staan Ek was lank in die woestyn Sonder water, sonder wyn Met 'n…



Grieta Du Plooy Kom luister nou hier ek wil 'n storie vertel Daar was…
Halala Afrika Toe die wêreld hier nog jonk was En die horison wyd…
Hector P Ek was neëntien jaar oud toe Hector gesterf het Hy was…
Hoe Ek Voel As ek jou net kon vertel as ek jou net kon…
Hokaai Stop Die Bus Hokaai stop die bus Ek wil afklim Hokaai stop die bus Ek wil…
Houvrou Sy slaap met gebalde vuiste teen die aanslag van die nag Die…
Kerse Teen Die Donker Sy grendel die deure Hang haar jas op Klim uit haar stiletto…
Liefdeslied Almal smeek my maande lank om 'n liefdeslied te skryf Asof e…
Madame Julie Madame Julie bespreek, soos gewoonlik, 'n tafel vir twee Sy…
Mevrou Mevrou ry 'n Mercedes Mevrou bestuur haar man Mevrou dryf ha…
Mooiweer en warm Almal het iets om te drae 'n kruis, 'n frons,'n wonderbra 'n…
My Kamer Ek het lankal immigreer, na 'n kamer in my kop Vandaar…
Pelgrimsgebed Vader God, U ken my naam My binnegoed en buite staan My…
Rain Listen to the pouring rain Listen to it pour, And with every…
Sara Stoepsit Sara Stoepsit staan vroeg op Sy groet die möreson Pantoffels…
Silwer Somer Ha-ha-ha-ho-ho-ho Kom mee, kom mee Na my silwer, silwer so…
Slippers Van Satyn Wie kom hier op die grootpad aan, met blomme in…
Stoom Ek het gedroom, jy staan weer voor my Soos die nag…
The Cooking Channel You broke my heart like an egg, she said He just…
Trapsgewyse Ek is my lewe lank op reis Ek volg die weë…
Tussen Die Liefde En Die Leegte Ek is my lewe lank op reis Ek volg die we…
Vrou by die spieël Sy sit by die venster, Staar na die park Die tyd het…
Windpomp Diep in die Bosveld daar doer ver staan 'n windpomp…
Woorde Goeiemôre, goeiemiddag, goeienaand Baie dankie vir 'n wonder…


Quintus


on Martjie

Martjie

Martjie, die roos wat jy Junie gebring het
Het uitgedroog op die rak
Die blare wat rooi was het purper geword
Die nag het baie klanke

Ek het Sondag die roos in jou wynglas gesit
Die groene waaruit jy so rustig kon drink
Die purper lyk mooi in die donkergroen kelk
Die nag het baie klanke

Ek hoor jou sê
Bring vir my blomme terwyl ek nog leef
Hou niks terug nie, die lewe is kort
Deel die geheime wat jy altyd weerhou
Want more is te laat vir berou

Ek onthou nou die vuur wat jy gemaak het
Jy het amper jou hande verbrand
Ek het salf gesmeer, jou hande in myne
Die nag het baie klanke

Martjie, die man wat ons tuin versorg
het Vrydag gevra waar jy is
Hoe kon ek verduidelik jy kom nooit weer terug
Die nag het baie klanke

Ek sit voor die kaggel, lees jou laaste gedig
Met die opstaan besef ek dis buite reeds lig
Ek streel oor die roos en my duim begin bloei
Jy's nie weg nie, kyk, hier't 'n doring gegroei

Bring vir my blomme terwyl ek leef
Hou niks terug nie, die lewe is kort
Deel die geheime wat jy altyd weerhou
Want more is te laat vir berou

Lipkje


on Die Eerste Seerkry

Prachtig mooi!

More Versions