Pa
Coenie De Villiers Lyrics


Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Die spore op sy hande vertel die verhaal
En die eelte op sy vingers was my pa se taal
So hard soos die aarde wat hy breek
Maar waar het my pa sy pyn versteek

Is 'n man
Dan tog 'n klip alleen wat nooit die lewe vier
En die dood, die dood beween
Is 'n man
Dan tog 'n klip alleen wat nooit die lewe vier
En die dood, die dood beween, die dood beween

Of was my pa 'n skaakpion
Op 'n groter bord in 'n groter spel
Wat was die geheim, wat was sy verweer
Teen die lewe se slenter, teen die wêreld se seer

Is 'n man
Dan tog 'n klip alleen wat nooit die lewe vier
En die dood, die dood beween
Is 'n man




Dan tog 'n klip alleen wat nooit die lewe vier
En die dood, die dood beween, die dood beween

Overall Meaning

In Coenie De Villiers's song "Pa," the singer reflects on his father's life and the hardships he faced. The song opens with the lines, "Die spore op sy hande vertel die verhaal / En die eelte op sy vingers was my pa se taal," which translates to "The traces on his hands tell the story / And the calluses on his fingers were my father's language." These lines highlight the physical toll that his father's work had on his body and how his father communicated through his actions rather than words.


The singer then questions whether his father was just another "klip" (stone) in life, someone who never fully lived and "beween" (mourned) death. He wonders whether his father was just a pawn in a bigger game, fighting against life's struggles and the world's pain. The song ends with the repeated line, "Is 'n man / Dan tog 'n klip alleen wat nooit die lewe vier / En die dood, die dood beween," which means "If a man / Then still just a stone who never celebrates life / And mourns death, mourns death."


Overall, "Pa" is a poignant reflection on a hardworking father who may have been overlooked in life but still left his mark on the singer's heart.


Line by Line Meaning

Die spore op sy hande vertel die verhaal
The scars on his hands tell the story of my father's hard work.


En die eelte op sy vingers was my pa se taal
And the calluses on his fingers were my father's way of communicating.


So hard soos die aarde wat hy breek
As tough as the earth he worked on.


Maar waar het my pa sy pyn versteek
But where did my father hide his pain?


Is 'n man
Being a man means


Dan tog 'n klip alleen wat nooit die lewe vier
To be a rock that never celebrates life.


En die dood, die dood beween
And mourns death, mourns death


Of was my pa 'n skaakpion
Or was my father a chess pawn


Op 'n groter bord in 'n groter spel
On a bigger board, in a bigger game


Wat was die geheim, wat was sy verweer
What was his secret, what was his defense


Teen die lewe se slenter, teen die wêreld se seer
Against the drudgery of life, against the world's pain.


En die dood, die dood beween
And mourns death, mourns death


Is 'n man
Being a man means


Dan tog 'n klip alleen wat nooit die lewe vier
To be a rock that never celebrates life.


En die dood, die dood beween
And mourns death, mourns death


Is 'n man
Being a man means


Dan tog 'n klip alleen wat nooit die lewe vier
To be a rock that never celebrates life.


En die dood, die dood beween
And mourns death, mourns death




Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found