Die Hart Wil H%C3%AA Wat Die Hart Wil H%C3%AA
Jay Lyrics

Vir ewig, is lank ek weet dit
Maar langsaan jou gaan tyd so gou verby
En ek soek nie iemand net soos jy, ek soek vir jou want jy is jy
Nie later, nou, nie later, nou

Want die hart wil hê wat die hart wil hê
En dit maak nie saak wat jy doen of sê
Wat my hart wil hê is vir you, om aan die lewe te hou, jy is bedoel net vir my want jy is jy

Die hart wil hê wat die hart wil hê
Sal my lewe nou vir jou neer kan lê
Wat my hart wil hê is dat jy jou liefde ook sal bely want jy is jy

Vir altyd, is dalk te kort vir my
Gesê ons sal nooit ophou drome bou
En belowe my dit oor en oor dat ons mekaar nooit sal verloor
Nie later, nou, nie later, nou

Want die hart wil hê wat die hart wil hê
En dit maak nie saak wat jy doen of sê
Wat my hart wil hê is vir you, om aan die lewe te hou, jy is bedoel net vir my want jy is jy

Die hart wil hê wat die hart wil hê
Sal my lewe nou vir jou neer kan lê
Wat my hart wil hê is dat jy jou liefde ook sal bely want jy is jy

Die beste dinge voel net beter saam met jou
En ek soek jou nie 'n bietjie later, ek soek jou nou

Maak nie saak wat jy daaroor doen of sê
Wat my hart wil hê is dat jy jou liefde ook sal bely want jy is jy

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Miaa

on Superhero (Eden)

Its amazing

More Versions