Gebore Vir Jou
Ray Dylan Lyrics

Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Dit het’ n oomblik gevat my net ‘n rukkie gevat ek’t geweet
En toe jy voor my staan het ek die seer klaar vergeet
Jy’t hier ingestap jy het berge kom versit
Ek het vir jou gewag ek het lank vir jou gebid

Ek is gebore vir jou jy is gemaak vir my
Hoe sal ek ooit weer so iets kan kry?
Die gevoel in my hart vertel my dit is regte liefde

Jy het my hand kom vat jy het my reg kom maak
Al die stukkende dele reg kom pak
En dit is hoe ek weet ek is gebore vir jou

Ek het stil gaan sit ek het ‘n bietjie gaan dink oor jou
Ek kon my oë nie glo jy’s ‘n geskenk gestuur van bo
En met ons toekoms in sig het ek my self klaar oorgegee
Ek kon nie beter kry jy is die regte een vir my

Die lewe loop soms met ons snaakse draaie
En voor ek my kon kry
Toe kruis ons paaie

En dit is hoe ek weet ek is gebore vir jou (Gebore vir jou)
Ja en dit is hoe ek weet ek is gebore vir jou

Overall Meaning

The lyrics to Ray Dylan's song Gebore Vir Jou are about the overwhelming feeling of love and connection between two people. The singer describes how in a moment, everything changed and they just knew that the person standing in front of them was their soulmate. They express that they were made for each other and that the feeling in their heart tells them that this is true love. The other person is described as fixing all of the broken parts within the singer and making them feel whole.

The chorus repeats the idea that they were born for each other, and the feeling in their heart is a clear indication that this is true love. The song speaks to the beauty of finding someone who completes you and the feeling of being at home with them. The bridge acknowledges the unexpected twists and turns that life can take, but ultimately, their paths crossed and they were meant to be together.

Overall, the lyrics in Gebore Vir Jou convey a deep sense of love, connection, and belonging between two people who have found each other.

Line by Line Meaning

Dit het’ n oomblik gevat my net ‘n rukkie gevat ek’t geweet
It only took a moment, I knew it immediately

En toe jy voor my staan het ek die seer klaar vergeet
When you stood before me, my pain vanished

Jy’t hier ingestap jy het berge kom versit
You came into my life and moved mountains

Ek het vir jou gewag ek het lank vir jou gebid
I waited for you and prayed for you for a long time

Ek is gebore vir jou jy is gemaak vir my
I was born for you, and you were made for me

Hoe sal ek ooit weer so iets kan kry?
How will I ever find something like this again?

Die gevoel in my hart vertel my dit is regte liefde
The feeling in my heart tells me this is true love

Jy het my hand kom vat jy het my reg kom maak
You took my hand and made everything right

Al die stukkende dele reg kom pak
You picked up all the broken pieces

En dit is hoe ek weet ek is gebore vir jou
And that's how I know I was born for you

Ek het stil gaan sit ek het ‘n bietjie gaan dink oor jou
I sat quietly and thought about you for a while

Ek kon my oë nie glo jy’s ‘n geskenk gestuur van bo
I couldn't believe my eyes, you were a gift from above

En met ons toekoms in sig het ek my self klaar oorgegee
With our future in sight, I have already surrendered myself

Ek kon nie beter kry jy is die regte een vir my
I couldn't have asked for anything better, you are the right one for me

Die lewe loop soms met ons snaakse draaie
Life sometimes takes us on strange twists and turns

En voor ek my kon kry
And before I could even realize

Toe kruis ons paaie
Our paths crossed

Ja en dit is hoe ek weet ek is gebore vir jou
Yes, and that's how I know I was born for you

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Sharlene Erasmus

on Ek Wil 'N Bietjie Van Jou Liefde He

Hou daarvan

Jaco de Jager

on Ek Het Jou Nodig

What was the original song before it was perfectly converted to afrikaans?

More Versions