Te Goed Om Waar Te Wees
Ray Dylan Lyrics

Voor ek my kry was dit klaar te laat vir my
En sonder vrae was wareliefde daar
Soos die son vir die maan
Sal ek ooit sonder jou kan bestaan?

Ek kan vir ure net na jou sit en staar
Ek het klaar geval vir die rebel in haar
Soos petrol en vuur
Baby hou jy my aan die gang elke uur
Ek weet dis nou of nooit dink ek het jou liewer as ooit

Want jy jy jy is te goed om waar te wees
Wees myne van nou tot die einde
Die einde het geen begin my hart is leeg sonder jou daarin

Want jy my engel jy is te goed om waar te wees

Jy sit my op my plek want ek het dit nodig
Jy hou my terug ek is nogal oorbodig
Soos die wolke vir reën o ja baby jy is die een
Ek weet dis nou of nooit dink ek het jou liewer as ooit

Want jy jy jy is te goed om waar te wees
Wees myne van nou tot die einde
Die einde het geen begin my hart is leeg sonder jou daarin

Want jy jy jy is te goed om waar te wees
Wees myne van nou tot die einde
Die einde het geen begin my hart is leeg sonder jou daarin
Want jy my engel jy is te goed om waar te wees

Want jy jy jy is te goed om waar te wees
Wees myne van nou tot die einde
Die einde het geen begin my hart is leeg sonder jou daarin

Want jy jy jy is te goed om waar te wees
Wees myne van nou tot die einde
Die einde het geen begin my hart is leeg sonder jou daarin

Want jy jy jy is te goed (Om waar te wees)
Wees myne van nou tot die einde
Die einde het geen begin my hart is leeg sonder jou daarin
Want jy my engel jy is te goed om waar te wees

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Sharlene Erasmus

on Ek Wil 'N Bietjie Van Jou Liefde He

Hou daarvan

Jaco de Jager

on Ek Het Jou Nodig

What was the original song before it was perfectly converted to afrikaans?