Vir Liefde
Jay Lyrics

Jump to: Overall Meaning ↴  Line by Line Meaning ↴

Net vir die liefde
Het ek alles opgeoffer nog elke keer (Elke keer)
Deur die storms en die reën en die donderweer (Donderweer)

Ek's bitter lief vir jou
Dit was nie maklik nie
Ek bly nog lief vir jou
Dit was nie jou skuld nie
Dit was nie my skuld nie
En die tyd was koud
Hy was gemeen met sy oordeel want hy maak ons oud (Maak ons oud)
Laat ons vergeet van hoe dit was om verlief te wees (Verlief te wees)

Dit is nie waar nie
Wat het van ons geword
Ons is nog steeds hier
Ek mis die garage partytjies en die epic tyd

Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde (Vir liefde)
Dit was vir jou, net vir jou, wat ek gedoen het vir liefde (Vir liefde)

Jou mond was stroop, soet heuning vir my
Voel my hande op jou lyf
Ek kon nie genoeg kry nie
Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde (Vir liefde)

Dit was 'n groot begin
Jy het my heeltemal verras en my kop laat spin (Kop laat spin)
Ek wou by niemand anders wees toe koop ek 'n ring (Koop ek 'n ring)
Ons was dalk net te jonk
Maar ek verruil dit nie
Ons was in liefde dronk
Ons moet dit net weer vind
Want mens verloor dit nie

Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde
Vir liefde
Dit is 1989 en die straat was verlig en jy glimlag pragtig
Ek onthou dit nog soos gister en ek weet dit was reg
Dit was so eg soos die waarheid
Want die liefde steek mos nooit iets weg

Overall Meaning

The song "Vir Liefde" by Jay is a love ballad that talks about sacrifice, perseverance, and the memories of love. The song speaks of the sacrifices that one makes for love, the storms that come with relationships, and the ups and downs that come with time. The lyrics say that everything was done for love, even in the midst of difficulties and trying times. The singer affirms that even though things may not be perfect, they are still in love and are willing to fight for their relationship and bring back the love they once shared.

The lyrics also touch on the memories of love, the sweet memories of how it all began, and how they fell in love. The singer remembers the early days of their relationship, the parties, and the good times, and how he was willing to do anything for his lover. The song shows that the singer is still in love and wants to rekindle the love they once shared. The lyrics are nostalgic, honest, and heartfelt, reflecting on the beauty and complexities of love.

Line by Line Meaning

Net vir die liefde
I have sacrificed everything every time, just for love.

Het ek alles opgeoffer nog elke keer (Elke keer)
Through storms, rain, and thunder, I have given up everything repeatedly for love.

Ek's bitter lief vir jou
I love you so much it hurts.

Dit was nie maklik nie
This hasn't been easy.

Ek bly nog lief vir jou
Despite everything, I still love you.

Dit was nie jou skuld nie
It wasn't your fault.

Dit was nie my skuld nie
It wasn't my fault either.

En die tyd was koud
And time was harsh.

Hy was gemeen met sy oordeel want hy maak ons oud (Maak ons oud)
Time judged us harshly by making us old.

Laat ons vergeet van hoe dit was om verlief te wees (Verlief te wees)
Let's forget how it feels to be in love.

Dit is nie waar nie
That's not true.

Wat het van ons geword
What happened to us?

Ons is nog steeds hier
We're still here.

Ek mis die garage partytjies en die epic tyd
I miss the garage parties and the epic times.

Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde (Vir liefde)
Can you still remember what we did for love?

Dit was vir jou, net vir jou, wat ek gedoen het vir liefde (Vir liefde)
Everything I did for love was for you, and only you.

Jou mond was stroop, soet heuning vir my
Your mouth was like sweet honey to me.

Voel my hande op jou lyf
I can feel my hands on your body.

Ek kon nie genoeg kry nie
I couldn't get enough of you.

Dit was 'n groot begin
It was a great beginning.

Jy het my heeltemal verras en my kop laat spin (Kop laat spin)
You completely surprised me and made my head spin.

Ek wou by niemand anders wees toe koop ek 'n ring (Koop ek 'n ring)
I wanted to be with no one else, so I bought a ring.

Ons was dalk net te jonk
Maybe we were just too young.

Maar ek verruil dit nie
But I wouldn't trade it.

Ons was in liefde dronk
We were drunk in love.

Ons moet dit net weer vind
We just have to find it again.

Want mens verloor dit nie
Because one doesn't lose love.

Dit is 1989 en die straat was verlig en jy glimlag pragtig
It's 1989, and the street was illuminated, and you smiled beautifully.

Ek onthou dit nog soos gister en ek weet dit was reg
I remember it like it was yesterday, and I know it was right.

Dit was so eg soos die waarheid
It was as real as truth.

Want die liefde steek mos nooit iets weg
Because love never hides anything.

Lyrics © O/B/O APRA AMCOS

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
To comment on or correct specific content, highlight it

Genre not found
Artist not found
Album not found
Song not found

Miaa

on Superhero (Eden)

Its amazing

More Versions